DIE ROLLE OMGEKEER – DIE VERKOPER SE OMSIGTIGHEIDSONDERSOEK
Vir ‘n geruime tyd is die omsigtigheidsondersoek deur die koper op die verkoper gedoen. Met die nuwe dinamika in ons land en die beduidende toename in die aankoop van besighede in die Klein-Medium Sakemark, word dikwels gevind dat die koper nie die finansies vir die aankope kan bekom nie en net so dikwels baie min […]
DIE ROLLE OMGEKEER – DIE VERKOPER SE OMSIGTIGHEIDSONDERSOEK Read More »