Dit is nou duurder om dood te gaan
Boedelbeplanners en administrateurs moet kennis van die onlangse kosteverhogings neem. Meestersgelde, BTW, boedelbelastings- en skenkingsbelastingskoerse is verhoog. In die Minister van Finansies se onlangse 2018-begrotingstoespraak het hy die verhoging van BTW van 14% na 15% met ingang van 1 April 2018 aangekondig. Die meeste professionele eksekuteurs en trustees behoort geregistreerde BTW-betalers te wees. Eksekuteursfooie is […]
Dit is nou duurder om dood te gaan Read More »