Vooruitsigte vir Suid-Afrika se beleidskoers
Volgens Arthur Kamp, Beleggingsekonoom, Sanlam Beleggingsbestuur het “…….die opwelling in die binnelandse ekwiteitsmark vanaf die resessie-geïnduseerde laagtepunt in 2009, gehelp on ‘n terugspring in huishoudelike netto welvaart te stut, wat die herstel van huishoudelike verbruik verder ondersteun het. In der waarheid het verbruikersbesteding die konsensus-verwagtinge op verrassende wyse deur die loop van 2010 oortref, met ‘n gemiddelde […]
Vooruitsigte vir Suid-Afrika se beleidskoers Read More »