Die groeiende herstel van die wêreldwye ekonomie, die gepaardgaande toename in Suid-Afrika se handelsvoorwaardes oor die afgelope jaar en die duidelike afname in die dienskostes van huishoudelike skuld deur die loop van 2009, ondersteun ? herstel van die ekonomiese groei in die jaar wat voorlê. Lees verder …